Juliana Harkavy

Juliana Harkavy
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Juliana Jay Harkavy
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en skryfster
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Juliana Harkavy (gebore 1 Januarie 1985) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Dolphin Tale (2011) en Last Shift (2014), en in die televisiereekse The Walking Dead (2010) en Arrow (2012).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search